Alisha heynes
Hts bellville
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok was deur meneer Ricky ge ontwerp sy maatskappy se naam is Enrique boutique Hy is gelee in die Eersterivier area. Meneer Ricky is die beste my kleur wat ek wou het was eintlik blou maar menier Ricky was briljant. Hy het my die blou materiaal gewys maar Hy het my gewys hoe dat dit nie eintlik my vel komplimenteer nie ons was net by d material plek die eerste ontmoet of afspraak en meneer Ricky het ontmiddelik my rok ontwerp perfect vir my liggaam en vel kleur meneer Ricky my gese ek lat hom dink aan n reall life barbie doll. Ek het so spesiaal gevoel en ontmiddelik toe meneer d materiaal om my draai en d ontwerp aan my wys het k soos n princess gevoel. My ouers moes die rok van maart maand af elke maand af betaal om Seker te maak dat hulle dt kon bekostig. Die rok is regtig n droom en k het soos n princess gevoel dit is d beste rok ooit alles was perfect.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Red carpet an reall life princess
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die manier hoe d kleur my bel komplimenteer en d beste my spesiale oor jas oooooo dt was so besonders dit was regtig n droom ek wonder soms het dt ooit regtig gebeur alles so gou gegaan. Die oor jas het die rok toe gemaak en soos ek uit gestap het na my familie het ek d oor jas oop gemaak om d rok te reveal dt was n beleefenis die rok se bordier werk afrondings ag ek kannie opho prat nie alles was mu gunsteling
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20