Alika Maré
Hoërskool Lichtenburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
'n Uitgesnyde vlindertop met 'n kuit lengte alyn romp. Die top is versier met kraletjies en stene en die romp is van verskeie lae net materiaal.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Lichtenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Vlinders, omdat ek so 'n obsessie met hulle nog altyd het. Ook "glitter"! Enige iets wat glimmer vang sommer gou my oog.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die snit en lengte van my romp, omdat ek vrylik kon dans heel aand en nie eens nodig gehad het om te bekommer of ek of iemand anders op hom sou trap nie. Dus kon en vrylik beweeg en ballerina-agtige draaie maak!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20