Alida Els
Bothaville Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is ’n plaasmeisie van die mooie Bothaville in die Vrystaat , my grootste droom was om in matriek n oranje Toyota Hilux te kry , maar met Toyota wat onderwater was die jaar was dit so bietjie moeilik om daai droom te laat plaasvind , so die ander alternatief was ’n burnt orange matriekafskeid rok , wat by my figuur pas . Met die hulp van die uitstekende Werner Dey kon ek my droom matriekafskeid rok kry.