Alicia Vermeulen

Hoérskool John Vorster

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is n donker groen kleur met verskeie "sequins" patrone.Die rok bestaan uit 2 lae die binneste laag bestaan uit n sagte groen materiaal en die buite laag lyk soos gaas met verskeie sequins en glitter patrone.Aan die linkerkant van die rok is daar n slit met krale en steuntjies vir die ekstra elagante styl.Die rok is ook vloerlengte met n paar hakskoene aan.Die rok het ook dun skouer bandjies

Skool se matriekafskeid bygewoon?

ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My gunsteling kleur is nog altyd groen. Ek het van klein tyd af myself gesien by die matriek afskied met die mooiste groen rok,toe my soektog begin vir my droom rok het my oog dadelik die een rok gevang en ek moes hom dadelik net aanpas en net daar het ek verlief geraak en die rok het gepas asof dit spesiaal gemaak is vir my.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die slit is beslis my gunsteling deel van die rok,want wat is fout daarmee om so nou en dan n mooi been te wys

Datum van matriekafskeid?

2024-10-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media