Alicia van Wyk
Hoërskool Zwartkop
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok het my persoonlikheid uitgebeeld en my soos n prinses laat lyk. Ek is baie lief vir die kleur pers en natuur en ek het dit in my rok saam gekry.
Daar is liefde in die rok.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Zwartkop
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die kinderstorie Tangled was my gunsteling as ‘n klein dogtertjie en my rok het my laat voel soos die prinses van Tangled.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die detail en die kleur. Asook die feit dat dit mense se gesigte ophelder as hulle dit sien.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-28