Alicia Swart
Hoërskool Wesvalia
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Het n idee gehad en met met n paar voorbeelde het ek en ontwerper op my rok se idee voorendag gekom wat perfek was vir my
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Wesvalia
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou n rok gehad het wat anders is en ek glo met n matriek afskeid rok moet daar frille en tierlanteintjies wees. Het ook inspirasie gekry uit die vroeë 2000 Hollywood flieks.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die frille en die rok se mooi detail
Datum van matriekafskeid?
2024-09-30