Alicia Smit

Dinamika

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Gekoop by Bride & Co in Boksburg. Die rok is enig in sy soort en het dadelik my aandag getrek. Die snit het my soos ‘n handskoen gepas en die kleure in die rok is baie uniek.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media