Alicia-Lee Minnaar

Hoerskool Sasolburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het iets gesoek waarin ek heelaand gemaklik kan wees, iets wat stylvol dog spelerig is. My gunsteling kleur was n vereiste, en net iets blink vir die perfekte afronding.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Sasolburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my persoonlikheid uitgedruk in die rok, ek sien dinge as wit en swart, geen grys areas. Dan is ek ook versot op die kleur swart en het al baie lank geweet dit is die kleur wat my rok sou wees. Ek is n absolute introvert en te veel kleur verveel my vinnig.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles, ek kon so gemaklik wees daarin. Ek was mal oor die kleur en alles wat blink. Ek kon fantastiese fotos kry oordat die rok net kon werk met elke moontlike opsie wat ons gehad het vir fotos...niks wat gevoel het dis nou te styf om te gaan sit, of om op die checkers 60/60 bike te gaan sit vir n foto nie. Alles het vir my gegaan om die aand te geniet, en steeds gemaklik te wees

Datum van matriekafskeid?

2024-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media