Alexis Roos
Woodlands International College



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is geinspireer deur ń feetjie wat ek gekry het toe ek 6 jaar oud was. Die rok is my droom rok en ek het oor die laaste 4 jaar gesit en dink oor wat ek wou doen vir my Matriekafskeid rok. My rok was ontwerp deur Anrea Exclusives in Ravenswood Boksburg en sonder haar so my droom nie ń realiteit geword het nie.