Alexis badenhorst

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het besluit om elegant te gaan met die ontwerpkeuse en n lang sleë om bietjie ekstra te wees. Almal het nog altyd vir my gesê dat ek stunning lyk in rooi dus het ek die mooiste rooi lap uitgekies met elegante kant vir Bo oor

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Montana

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was nog altyd een vir uitstaan en dis Presies wat ek wou doen. Ek het model werk gedoen toe ek jonger was en het baie insperasie gekry met die rokke wat ander meisies gedra het. Ek het alles in my kop beplan en vir die vrou wat my rok gemaak het n basis foto gegee en haar verder verduidelik.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok was die korset omdat dit net die kant was en my lyf perfek gepas het. Daar is nog soveel meer waarvan ek hou maar dit was uit en uit my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media