Alexa Lang

Paarl Girls High

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit was n samestelling van ‘n paar gunstelling snitte. Die kleur was nie vooraf besluit nie, maar ‘n onmiddelike aantrekkingskrag op besigtiging. Ten slotte moes die rok ‘n stylvolle dog tydlose afdruk maak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Paarl Girls high

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My passie vir dans het deurgedring tot die klassieke 1950’s rolprente. Die hele prentjie was perfek geskep, maar hierdie keer in kleur en nie in n swart en wit rolprent nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lang sleë wat ek stylvol kon optel en om my pols hak om meer beweeglikheid op die dansvloer te hê, het my baie klassiek en stylvol laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media