Alesha Meyer

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My broer het so jaar terug begin hekel en ek het hom gevra of hy kans sien om vir my 'n rok te maak, en so het ons avontuur tot die eindproduk begin Die kleur is my gunsetelling kleur en ons kon die kleur in wol kry Hy het alles met die hand gehekel en die blomme was individueel vasgewerk. Met baie navorsing en soeke het hy self die rok en patroon bymekaar gesit

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Hoërskool Noordheuwel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die tema van ons afskeid was "Enchanted Forest" Die sentiment en die feit dat my broer vir my 'n unieke rok wat by my pas kon maak was baie spesiaal!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is die korset met die pereltjies en al die blomme wat in een af loop

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media