Alecia du Toit
Eunice High School
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Toe ek vir Celeste Peyper by Vileste Couture my idee vir die ontwerp van my rok gegee het, het sy dit n ‘flamenco’ rok genoem omdat die romp van die rok baie dieselfde lyk as die tradisioneel spans dans rokke. Ek was altyd verlief op mooi groot rokke waar jy die beweeging van die rok kan sien as n mens dans. Ek het ook besluit om geen ekstra blink goedjies by te sit nie sodat die mooi kleur en die materiaal van die rok rerig kan uitstaan. My droom van hoe die rok moet lyk met al sy mooi vorme en ontwerp konsepte het Celeste n realiteit gemaak.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het op Pinterest gesoek vir die mooiste gedeeltes van verskillende rokke wat ek gedink sou mooi op my lyf lyk.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Al die frille wat so mooi beweeg as ek stap en dans.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-21