Alané Barrows

Hoërskool Lydenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hoe kies jydie perfekte matriekafskeidrok?n vraag wat my aande om wakker gehou het .En uiteindelik kom die perfekte prentjie van n rok gemaak net vir my.Ek wou uniek wees.Na al soek en pas het ek n prentjie in my kop gekry.Sag, elegant en romaties.Dit was perfek.
Te danke aan Tannie Claire Klopper met haar talentvolle hande wat my prentjie kon vas vang en hom spesiaal maak net vir my!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media