Adriané Venter
Hoërskool Hoopstad



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
UNIEK! Eerste woord waaraan jy moet dink as jy die rok sien. Al wat ek vir my mode ontwerper gesê het is dat ek die trend wil breek en anders as al die ander wil lyk – en sy het dit oortref! Die rok was 2 weke voor my matriekafskeid gemaak en was meer as waaroor ek ooit kon droom al te danke aan Elheathcote.