Adriana Carstens (Adri)
Hoër Meisieskool Paarl



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok moes gemaklik , tog elegant wees. Ek het idees gekry op instagram, skoonsus se troue en sodoende my eie idee van hoe my rok moet lyk in my kop gevorm. Ek hou van eenvoud, tog wou ek die rok so bietjie laat skitter. My rok het my laat spesiaal voel en my matriekafskeid sal ek vir altyd onthou.