Adré Kleyn

Hoërskool Hermanus

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak deur Debbie von Wielligh (Kleinmond). Ek wou n rok dra wat my persoonlikheid uitbeeld…vrolik, stylvol en lewenslustig! Tannie Debbie het presies dit gedoen en n "Adré" rok gemaak. Die rok het n aparte romp (netting) wat bo oor gedra kan word vir n meer formele en statige voorkoms.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media