Adeline Roos

Hoërskool Outeniqua

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My matriekafskeidrok was so presies ek. Die plan was om dit eenvoudig te hou en toe voor ek sien was dit n ontploffing van persoonlikheid met valle en die werke want Rene H Couture het geweet wat ek soek nog voordat ek eens geweet het. Ek wou van die begin af my grimering en juwele eenvoudig hou want soos my ouma altyd sê,:“min is meer” My kêrel het op kort kennisgewing sy pak gekry en sonder dat hy een maal my rok gesien het, het hy ‘n pak gekies wat 100% by my rok gepas het. Dit was ‘n heerlike aand en ek sal dit vir altyd onthou.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media