Achanté Warren

Hoër Volkskool Potchefstroom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Rok is n emerald groen rok met n sleep en n slit op linker been. Rok is van fluweel materiaal gemaak met n semi deursigtige gedetaileerde silver bo stuk wat op die rug vas trek.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoër Volkskool Potchefstroom

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het op Google gegaan en n klomp fotos van rokke gekry waarvan ek hou en toe n kombinasie van die rokke saamgestel om die rok te vorm.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gedetaileerde silver bo stuk. Dit het die rok uniek gemaak

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media