Abigail Solomon

York High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

ń Glitterende smaraggroen baljurk. Dit het n korset met veters aan die bokant en sorei uit in ń vollengte toga. Hierdie rok het ook sakke. Die rok is van Livia&Co.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

York High School

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is mal oor die tipiese "prinses" voorkoms. Ek wou koninklik voel en ń baljas sou presies dit doen. Die kleur het net reg by my velkleur gepas maar dit was ook sentimenteel omdat my ma dieselfde kleur na haar afskeid gedra het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok was beslis die sakke. Dit het my rok anders en uniek gemaak. Ek kon daarom ook lekker kuier sonder om n sak te dra.

Datum van matriekafskeid?

2024-08-08

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media