Abigail Nel
Dr. E.G Jansen



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Hierdie pragtige elegante rok is ontwerp deur Willet Designs Couture. (Pikkie)
Ek het dié spesifieke styl gekies omdat dit baie klassiek en romaties is.
Die materiaal is lekker lig met i paar lae om die effek van die rok te komplimenteer. Elke blommetjie het i fyn steentjie.