Abelaine Pienaar
Impaq Homeschooling



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het die Ontwerp keuse gekies omdat ek soos n plaas prinses (Cinderella) wou lyk. Die Kleur van my rok was my oorlede oupa se gunsteling Kleur en volgens Ontwerper het dit perfek by my gepas. My rok se lengte was so Ontwerp sodat ek nogsteeds my plaas vellies kon dra.