Aaltje-Lien Botha

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Minimalisties maar tog uniek tot my persoonlikheid was die inspirasie en die begin punt van my droom matriekafskeid rok. Sag op die oog met ‘n tukkie sjiek maar tog uniek om twee style in een rok te skep en Tarien van Kyna Consili Counture het dit bemeester. Wit kristal bo-stuk met ‘n sagte chiffon champagne pienk onderstuk wat later in ‘n korter 1950 styl rok verander het, was alles waarvoor ek gedroom het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media