Aaliyah Mabanga
Hoerskool Carletonville
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dit was lang,verby enkel,navy blue,body contour rok. Dedazzle met sequence. Een skouers af,met n slit op dieselfde kant. Afhangend hoe die lig haar tref,het dit elke keer verskillende skakerings van "shimmer" afgegee. Groen,geel,pink, goud, alles terselfde tyd.....maar vir my het die Rose gold geskree.....so, ons tema dit was navy blue en rose gold
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoerskool Carletonville
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is n plain Jane...,swart tights,t-shirt and tekkies tiepe girl. Dit moet rerig "iets"wees, vir my om 'n rok te dra,en matriekafskeid was "iets" genoeg.
My ma was senuweeagtig voordat ons begin soek het,en reeds met voorwaardes vir rok keuse opgekom. Sy wou niks stories hoor van 'n rok wat gemaak moes word nie. Sy het gesê, sy soek n "size pas" rok.
Ek wou n gemaklike rok hê,maar dit moes ook "WOW" skree. Ek hou van die liedjie 'Flashing lights" deur Kanye West,en die sequence op die rok het daai "vibe" gegee....
"Flashing Lights"
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die hele rok was baie gemaklik. Alles was in sy plek gehou. Wat toe moes wees was toe, en net oop genoeg vir jou verbeelding. Dit was glad nie 'n vervelige rok nie.
Ek kan maar hard opsê,dat ek "rok girl" kan wees.
Ek het gevoel dat ek die rok dra,die rok het nie vir my gedra nie
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19