8ohanell Agenbag
Hoërskool Secunda



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ons het n afspraak met Diaan Daniels gehad en ek het hom n kleur gewys waarop hy dadelik reageer het op die kleur as n brick colour en dat dit n buitengewone kleur is. Ek het vir Diaan verduidelik dat ek 2 tipe ontwerpe in een soek, hy het dadelik die ontwerp wat in my kop was geteken.
Die rok het my baie mooi en vroulik laat voel en vol self vertroue net omdat ek geweet het dis die kleur en ontwerp vir my en dat dit by my en my persoonlikheid pas