Kirsty-lee Esmoreece Jasson

Hoerskool Keimoes

Tuisdorp

Raaswater

Skool

Hoerskool Keimoes

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Baie talent volle dame van Postmansburg. Sy het haar eie besigheid, baie vriendelik en uiters talentvol, Carin Jomarie Theys.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die ontwerp is baie mooi, elagant en stylevol, met nie te veel detail nie. My rok weerspieel presies my men's wees uit.... Sag, mooi n elegant, niks oordadig. Dit bring die prinsessie binne my uit.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die op offerings en deur settings vermoe, die feit dat ek nie opgeggee het op my drome nie. Alle jare se harde werk en uit hou en aan hou. Dit was alle jre se op offering werd. Bewys dat jy altyd goeie vrugte sal plik vn jo harde werke.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die feit dat ek soos n prinses gelyk het, mense wat ek nie ken nie het my boodskappe gestuur en gese het hoe besonders trots hle op my was n hoe pragtig n beeldskoon ek is. Baie het gese dit voel soos n strokies verhaal as hle my fotos kyk en nie kan ophou kyk nie, maar die kersie op die koek was, toe my lokasie mense my so I gewag her buite n die geskree van opgewondenheid toe ek uit my ouer huis uit stap, ek hoor nog hoe hle vr my ouers skree en se dis Celion Dion se kind (lag). Ek so besonders mooi gelyk en gevoel, jong pragtige dame.

Planne vir na matriek

Die plan is om te studeer en vir my en my familie n beter toekoms te verseker.

Gunsteling woord in Afrikaans

My skat

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media