Almay Wolmarans
Hoërskool Montagu
Tuisdorp
Montagu
Skool
Hoërskool Montagu
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het my rok self ontwerp deur verskillende ontwerpe saam te voeg om die prentjie wat ek in my kop gehad het te laat realiseer. Dit is toe gemaak deur die talentvolle Lily Von Bradis van Angeline's Designs.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Smarag groen is my gunsteling kleur en ek het nou altyd gehou van sparkles.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
A dream come true.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die hele dag was een groot hoogtepunt. Van die begin met die grimering en hare doen, die foto sessie, en later net ek en my metgesel, die mooi saal, die ete en die kuier saam my vriendelikheid. Alles was perfek gewees.
Planne vir na matriek
Ek gaan volgende by UCT gaan studeer.
Gunsteling woord in Afrikaans
Bollemakiesie
Datum van matriekafskeid
2025-10-02